southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Lamsvleis te koop!!! in Secunda, Mpumalanga

Misc

Beskrywing
Lamsvleis te koop, direk van die plaas. R 49 p/kg, gewig wissel van 30- 35kg p/lam. Word op aanvraag geslag by slagpale, kan opgesny & verpak word volgens klient se instruksies wat dan R 40 ekstra sal wees. Pryse is onderdanig aan verandering. Plaas u bestelling so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.

Kontak : Sindi- 082 459 4765/ http://mailto:vdwsindi@gmail.com

>> Click here to search for more - Misc in Mpumalanga